Author: c***4
Date:
Review: Pakkie was baie vinnig. Love love love Shein. Gemaklik tot by jou deur Ek is in RSA n size 7 en op Shein vat ek CN41 of UK7.5 en dit pas perfek. Wat jy sien is wat jy kry. Maak net seker jy gaan lees die beskrywing sodat jy jie iets groot verwags en dan kom dit klejn hier aan nie. Tip: kyk na die reviews en werk daarvan af Jy sal nie spuit wees nie 💙💙💙💙💙💙💙💙💙💙💙💙💙💙💙
Màu sắc: màu xanh lá
Kích thước: M