Author: c***4
Date:
Review: Weereens meer as tevrede met my Shein bestelling. Die bestelling het letterlik n week, 7 dae gevat vanaf bestelling geplaas is tot aflewering. Wat jy sien is wat jy kry. Sizes is true to size. Mal oor my klere en elke andee item wat ek al gekoop het😍😍😍😍😍😍😍😍😋😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍 daar is ook niks fout met die kwaliteit nie
Color: Multicolor
Size: 14