Author: b***s
Date:
Review: LOVE ... LOVE ... LOVE! Hierdie broek sit so gemaklik. Het die size gekoop wat ek altyd dra. Die band bo, rol nie om nie, die broek sit gemaklik, dis lig en die materiaal is wonderlik! Sal dit definitief aanbeveel. Gaan vir my nog van die broeke koop!
Màu sắc: Nhiều màu
Kích thước: 1XL